Ons gaan trou

Christiaan

Deoné

18 . 04 . 2026

Green Leaves, Hartbeespoort

Scroll

Aftelling

00Dae
:
00Ure
:
00Min
:
00Sek

Die besonderhede

Wanneer & Waar

Datum

18 April 2026

Saterdag

Tyd

14:30 vir 15:00

Wees asseblief betyds

Plek

Green Leaves

Hartbeespoort

Sien kaart ↗

Kleredrag

Semi-formeel

Sien foto's vir inspirasie

RSVP

Teen 23 Maart 2026

Antwoord asseblief betyds

Met liefde

Geskenke

Julle teenwoordigheid is die grootste geskenk

Indien jy enige ander bydrae wil maak, sal dit baie waardeer word.

Bankbesonderhede

BankTODO
RekeningnaamTODO
RekeningnommerTODO
TakkodeTODO
VerwysingJou Van

Antwoord asseblief

RSVP

Gebruik jou unieke uitnodigingskode om te RSVP.

RSVP teen 23 Maart 2026

Voer jou kode in
Jy het 'n unieke kode op jou uitnodiging ontvang.

Bly naby

Akkommodasie

Hier is 'n paar plekke naby die venue waar jy kan bly.

Voorbeeld Gastehuis 1

Gesellige gastehuis met pragtige uitsig oor die dam.

5 km van venueBesoek webwerf
Voorbeeld Lodge 2

Luukse verblyf met ontbyt ingesluit.

8 km van venueBesoek webwerf
Voorbeeld B&B 3

Bekostigbare bed-en-ontbyt naby die venue.

3 km van venueBesoek webwerf
Voorbeeld Hotel 4

Familievriendelike hotel met swembad.

10 km van venueBesoek webwerf

Nog vrae?

Algemene Vrae

Kan ek 'n metgesel saambring?

Alle uitnodigings stipuleer of jy 'n metgesel kan saambring of nie. Indien jy onseker is, moenie huiwer om ons te kontak nie.

Is daar parkering?

Daar is meer as genoeg parkering vir almal.

Is kinders toegelaat?

Alle uitnodigings stipuleer of jy jou kind kan bring of nie.

Hoe laat moet ek daar wees?

Dit sal baie waardeer word indien jy nie minder as 15 minute voor die begin van die seremonie daar is nie.

Teen wanneer moet ek RSVP?

RSVP asseblief teen die 23ste Maart 2026.

Wat gebeur as dit reën?

Beide die seremonie en die onthaal is binne.

Hoe kan ons julle kontak?

Deoné — 079 547 6928 | Christiaan — 081 481 0285